Sport

Ons bied die volgende sportsoorte:

  • Atletiek
  • Hokkie
  • Netbal
  • Rugby
  • Tennis

 

Gelukwense:

Geluk aan die volgende atlete met hulle prestasie tydens die SA Kampioenskappe:

  • Elrie van Nikkelen Kuyper
  • Ronette van Nikkelen Kuyper
  • Salomé van Wyk
  • Leandré Grobbelaar
  • LuShané Pienaar
  • Adel van Rhyn
  • Cian du Preez

Die volgende leerlinge is ingesluit by die OTVL-span:

Netbal:     
Chéna Davel, Salomé van Wyk, Elrie van Nikkelen Kuyper, Ronette van Nikkelen Kuyper, Darla Lombard, Zenique van Niekerk, Leandre Grobbelaar.

Rugby:
Nicolaas van Wyk, Cian du Preez, Ewynn Gous, Armand Holm, Brandt Janse van Rensburg.