Kultuur

Ons bied die volgende kultuur aktiwiteite:

  • Beeldende Kunste
  • Bybelprojekte
  • Bybelvasvrae
  • Drama
  • Gedigte
  • Prosa en Poësie
  • Sang en Musiek
  • Redenaars

Geluk aan Ronette van Nikkelen Kuyper wat gekies is vir Bokkieweek Redenaars!